Polisie konfiskeer gesteelde sonpanele

GALESHEWE – Die polisie in Kagisho het op 15 Mei ‘n verdagte in hegtenis geneem en sonpanele, doringdraad en gereedskap ter waarde van R16 000 gekonfiskeer. Volgens brig. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, was adjudant-offisier Serame Noko op patrollie toe hy ‘n motor in Mathanzima in Kagisho gestop en deursoek het. Hy het die sonpanele, doringdraad en … Continue reading Polisie konfiskeer gesteelde sonpanele