August 5, 2021

NK-gesondheidsdepartement in video-konferensie met vakbonde

KIMBERLEY – Mase Manopole, LUR van gesondheid, en dr. Dion Theys, waarnemende departementshoof, is tans in ’n video-konferensie met vakbonde wat gesondheidswerkers in die provinsie verteenwoordig.

Die doel van die vergadering is om vakbonde oor die stand van voorbereiding vir Covid-19, spesifiek met betrekking tot gesondheidswerkers, op te dateer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *