Volg twee Kimberliete op FiND iT vandag by die Kaapstad-fietswedren

Jeandré Barnard en Wouter Liebenberg van CLR Electrical Kimberley, ry vandag die Kaapstad-fietswedren. Volg hulle hier deur die loop van die dag.

Het jy al ooit gewonder hoe dit voel om deel te wees van die Kaapstad-fietswedren? Nou kan jy die proses sien…

Los vir hulle “comments” op ons Facebookblad.

Volg hulle vordering hier:

Jeandré Barnard van CLR Electrical Kimberley was vanoggend vroég al wakker van opgewondenheid oor die Kaapstad-fietswedren. Jeandré en Wouter Liebenberg, ook van CLR, is nou besig om die paaie van die Kaap aan te durf.

Jeandré Barnard van CLR Electrical Kimberley was vanoggend vroég al wakker van opgewondenheid oor die Kaapstad-fietswedren. Jeandré en Wouter Liebenberg, ook van CLR, is nou besig om die paaie van die Kaap aan te durf. Los vir hulle boodskappe van bemoediging onder die videos!

Posted by Find it nuus on Saturday, 7 March 2020

Jeandre en Wouter neem deel aan die Kaapstad-fietswedren. Find-it volg hulle soos hulle vorder.

Jeandré Barnard en Wouter Liebenberg van CLR neem deel aan die Kaapstad fietswedren. FiND iT volg hulle soos hulle vorder. Cell C Kimberley is hulle borg. CLR Electrical Kimberley Cell C

Posted by Find it nuus on Saturday, 7 March 2020

Wouter is uit die blokke en is nou net verby Groote Schuur hospitaal.

Wouter Liebenberg is uit die blokke en is nou net verby Groote Schuur hospitaal. CLR Electrical Kimberley

Posted by Find it nuus on Saturday, 7 March 2020

Jeandré is uit sy blokke…

Jeandré is uit sy blokke…

Posted by Find it nuus on Saturday, 7 March 2020
Kaapstad-fietswedren

Jeandré Barnard en Wouter Liebenberg, van CLR Electrical, is besig om die Kaapstad-fietswedren te ry. Hier gee hulle vir ons ‘n kykie na hoe dit daar lyk. Volg hulle vandag op FiND iT se Facebook. Hier is die skakel met hulle vordering:https://find-it.co.za/2020/03/08/volg-twee-kimberliete-op-find-it-vandag-by-die-kaapstad-fietswedren/CLR Electrical Kimberley

Posted by Find it nuus on Sunday, 8 March 2020
Jeandré Barnard en Wouter Liebenberg, Kaapstad-fietswedren

Jeandré Barnard en Wouter Liebenberg, van CLR Electrical, is besig om die Kaapstad-fietswedren te ry. Hier gee hulle vir ons ‘n kykie na hoe dit daar lyk. Volg hulle vandag op FiND iT se Facebook. Hier is die skakel met hulle vordering: https://find-it.co.za/2020/03/08/volg-twee-kimberliete-op-find-it-vandag-by-die-kaapstad-fietswedren/CLR Electrical Kimberley

Posted by Find it nuus on Sunday, 8 March 2020

Jeandré en Wouter is nou voor Chapmans peak. Hierdie sal hulle grootste en laaste toets wees.

Jeandré is nou op Chapmans. Wouter is so 1 km agter hom.

Jeandré en Wouter het die wedstryd voltooi. Die manne het ongeveer 14:50 ingekom.

Jeandré en Wouter het die wedstryd voltooi. Die manne het ongeveer 14:50 ingekom.Hier is die skakel na die volledige storie: https://find-it.co.za/2020/03/08/volg-twee-kimberliete-op-find-it-vandag-by-die-kaapstad-fietswedren/

Posted by Find it nuus on Sunday, 8 March 2020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *