Romerige Knorr Garnaal Alfredo – 30 minute resep

Ons weet jou tyd is beperk. FiND iT help jou met hierdie 30 minute resep.

Bestanddele:

# 1 pakkie Knorr® Sidekicks® fettuccine alfredo pastagereg

# 1 koppie (250 ml) kersietamaties, gehalveer

# 2 koppies (500 ml) babaspinasieblare

# 1 eetlepel (15 ml) olie

# 450 g ongekookte medium garnale, afgedop en skoongemaak

# 2 eetlepels (30 ml) gerasperde parmesaankaas

Metode:

#Berei die Knorr® Sidekicks® fettuccine alfredo pasta volgens die pakkie se aanwysings voor, roer tamaties en spinasie gedurende die laaste 5 minute van die kooktyd in.

#Verhit die olie in ‘n groot kleefvrye pan en voeg garnale by. Roer tot die garnale pienk word. Dit neem ongeveer 5 minute.

#Roer gekookte garnale by warm pasta. Sprinkel kaas oor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: