“Ek soek ‘n Paw Patrol-speelding” – Wian Buys (6)

KIMBERLEY. – Wian Buys (6) wil baie graag ‘n Paw Patrol-speelding vir Kersfees hê. Hy is in Laerskool Staats en het aan Kersvader die volgende briefie geskryf:

“Liewe Kersvader, bring asb ‘n Paw Patrol speelding. Liefde Wian Buys”

FiND iT maak 10 kinders van Kimberley se Kerswense dié jaar waar.

Laat jou kind nou inskryf vir FiND iT se Kerspresente-kompetisie!

VOLG DIE SKAKEL OM UIT TE VIND HOE OM IN TE SKRYF.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: