August 5, 2021

WATER: Nog nie aangeskakel nie

KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit kon nie gisteraand die pompe aanskakel soos hulle beplan het nie.

Sello Matsie, woordvoerder, sê alle elektriese en meganiese kontrakteurs, saam met die projek-konsultant, doen tans die nodige assessering op die hele stelsel. “Sodra die groen lig gegee word, sal watertoevoer herstel word.

“Ons vra om verskoning en bedank almal vir julle samewerking.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *