Ongeluk in Longstraat

KIMBERLEY. – Twee voertuie het voor Gariep Motors, in Longstraat, gebots.

ER24 is op die toneel.

Wees asseblief versigtig indien julle in daardie omgewing is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: