Bespaar op brandstof!

KIMBERLEY. – Het jy geweet om ’n canopy op jou voertuig te sit kan jou brandstofverbruik verbeter?

Dewald Conradie, hoof van Canopy Inn, sê deur ’n canopy op te sit, verander die aërodinamika van jou voertuig, dus is die lugweerstand minder.

“Buiten die voordeel van beter brandstofverbruik is daar ander voordele ook. Dit vermeerder jou pakruimte agter op die bakkie, in vergelyking met ’n seil. Dit verhoog ook jou sekuriteit indien jy iets waardevol sou wou stoor.”

Hy se by Canopy Inn het hulle ’n wye reeks Beekman-canopies, asook die Rhino-Cab vir 4×4-liefhebbers.

Indien jy belangstel om ’n canopy te koop, kan julle Dent Doctor besoek of hulle skakel by 053 832 0780.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: