Twee oorlede na bakkie op N12 rol

KIMBERLEY – Twee persone is oorlede nadat ’n bakkie waarin hulle gery het ongeveer 12 km buite Kimberley op die N12 gerol het.

ER24-nooddienste was eerste op die toneel en het dit veilig gemaak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: