Opwinding bou op na die Griekwa-wedstryd en Cell C Touchies wat plaasvind op 16 Augustus

Dagboek 16 Augustus sommer onmiddellik! Daardie dag wil jy op Tafel Lager Park wees saam met die Cell Touchies-toernooi en die Griekwa-wedstryd.

Die Touchies-toernooi skop af om 16:00 die middag op Tafel Lager Park se B-veld en beloof om propvol rugby-opwinding, springkasteel-pret en DJ Ertjies se maraton-musiek te wees. Die kontantkroeg agter die oop pawiljoen is oop vir jou gerief en daar sal eetgoed en nie-alkoholiese drinkgoed te koop aangebied word.

Tafel Lager Griekwas speel om 19:15 wat ’n Curriebeker tuis semi-finaal kan verseker teen die Leeus. Kom ons ondersteun ons ystermanne na die Touchies-toernooi.

Vir meer inligting:

Rudi Ferreira – 071 686 7200 of e-pos: rudi@dottrymedia.com

Mariaan Thomas – 060 669 2852 of e-pos: mariaan@find-it.co.za

1 thought on “Opwinding bou op na die Griekwa-wedstryd en Cell C Touchies wat plaasvind op 16 Augustus

  1. Good day thank you very much find-it for bringing us up to date with the latest news n information we really appreciate what you doing ur contribution to the community at large and thank you for making it possible for even the less fortunate who can’t afford to pay for tickets to the rugby games by always running competitions to win some tickets by doing this the last game of the griquas we managed to take 20 of the youth of my church to the game whereby majority of them cant afford to buy tickets so by running these competitions you made it possible thank you very much for making a difference

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: