September 16, 2021

Verlate Honda-superfiets op R31 buite Bloemfontein gevind

De Wyk Kaalsen, ’n reddingsduiker van die Boemfontein-polisie, het ’n verlate swart Honda CBR 1000 in ’n veld op die R31, tussen Bloemfontein en Virginia, gevind en dit op Facebook geplaas.

Die eienaar van die motorfiets is nog nie opgespoor nie. Indien jy weet aan wie dit behoort, kontak Kaalsen op die oorspronklike plasing.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *