Duineveld-losskakel sit strafskop van 55 m oor

KIMBERLEY – Hoërskool Duineveld se losskakel, Stef Boshof, het in die plaaslike derby teen Hoërskool Diamantveld ’n 55 m strafskop oorgeskop.

Stef het binne sy eie 10 treë-gebied oorgeskop om die telling in daardie stadium 15 – 13 in hulle guns te beklink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: