Staking oor elektrisiteit wat “gesteel” word
Gemeenskapslede van Galeshewe het vanoggend weer takke en bande gebrand om hulle ongelukkigheid oor die elektrisiteit wat “gesteel” word, te kenne te gee. Leroy Williams (29), een van die leiers van die groep, sê hulle het die protesaksie gedoen sodat meer mense bewus kan wees van wat aangaan. “Ons woon in huise in Galeshewe, maar … Continue reading Staking oor elektrisiteit wat “gesteel” word
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed