ALERT: gesteelde bakkie

Wees asseblief op die uitkyk vir ’n gesteelde wit 2018 2.4 GD6 Toyota Hilux extended cab-bakkie, met registrasienommer JZK 087 NW in die Wolmaransstad-area.

Daar is vanoggend omstreeks 06:00 by Jaco en Magdaleen Degenaar op Wolmaransstad ingebreek.

“Hulle het in ons huis ingebreek en die bakkie se sleutel gesteel. Die bakkie was in die motorhuis. Ons het genadiglik nie wakker geword toe hulle inbreek nie. Die bakkie is stock standard. Ons het die bak laat rubberize,” verduidelik Magdaleen. “Ons vermoed die bakkie is beskadig aan die een kant, want daar is krapmerke teen die motorhuis se mure.”

Kontak Magdaleen by 083 491 5155 indien julle enige inligting het of die bakkie gewaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *