Wat gebeur in jou stad die maand?

Stuur jou “event” aan ons en ons vertel jou wat in jou stad gebeur die maand.

Sit die volgende inligting by:

1. Die naam van die “event”

2. “Link” of Facebook-groep

3. Datum

4. Wat is die koste

5. Waar kan mense meer inligting kry

6. ‘n Foto met GEEN geskryf op nie.


Jy kan dit ook e-pos aan events@find-it.co.za.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: