De Beers prospekteer by 18 nuwe gebiede om Kimberley

Die departement van minerale hulpbronne het 18 permitte aan De Beers vir prospektering in die Kimberley-omgewing in die Noord-Kaap goedgekeur.

Werkskepping nog nie vasgestel nie

Jackie Mapiloko, ’n senior bestuurder van kommunikasie by De Beers, sê: “In hierdie stadium word die prospekteerregte deur ons tegniese span ondersoek. Hulle maak die nodige data bymekaar en daarom kan ons nog nie ’n mening oor werkskepping in die Noord-Kaap gee nie.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: