Kansa se nuwe CANSA Relay for Life Global Hero of Hope

Die Kansa Kimberley Care-sentrum is baie trots om hulle nuwe CANSA Relay for Life Global Hero of Hope aan die gemeenskap bekend te stel.

Helen Southey is al vir die afgelope 30 jaar kankervry.

“Ons is so trots om jou deel te hê van ons span. Dankie vir wat jy nog doen vir kankeroorlewendes op  ‘n daaglikse basis. Boonop is jy nog ‘n toegewyde ma, ouma en onderwyser,” sê Kansa.

“Ons eer jou en wens jou alles wat mooi is vir jou reis as Global Hero of Hope. Ons weet jy sal almal aanraak na wie jy uitreik.”




Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *