HTS kry nuwe sokkertruie

Die Hoër Tegniese Skool (HTS) in Kimberley se nuwe sokkertruie is deur Nedbank geborg. Dit is Saterdag by die Galeshewe-stadion aan die skool oorhandig.

Foto: Kimberley City Portal

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *