Twee voertuie in ongeluk in Du Toitspanstraat

’n Volkswagen en Toyota-motor het voor 06:30 vanoggend op die hoek van Lyndhurst- en Du Toitspanstraat in Belgravia gebots.

’n Omstander sê die bestuurder van die Toyota is nie ernstig beseer nie. Na bewering het die bestuurder van die Volkswagen vanaf die toneel weggehardloop.

FiND iT het navraag by die polisie in Kimberley gedoen. Ons hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *