Ongeluk in Memorial Road

’n Rooi Volkswagen Golf en ’n wit Mercedes Benz was in ’n ongeluk betrokke.

Volgens ’n ooggetuie wou die Mercedes regs uit Kekewichlaan in Memorialweg draai toe die bestuurder voor die Volkswagen Golf ingedraai het.

Niemand is in die ongeluk beseer nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *