Inwoners slaan tent in die middel van die pad op

Inwoners van Kimberley is ontstoke nadat ‘n tent in die middel van die pad in Ophelia straat op geslaan is. Met FiND iT se besoek aan Ophelia straat, wou die inwonders van die huis nie kommentaar lewer nie. Die tent sal na bewering môre aand afgeslaan wees en word opgerig vir ‘n begrafnis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *