Classic Clashes: Hokkie uitslae

Na ’n dag vol hokkiebokkies en – soos die seuns hulself noem – “hokkie helde” se asemrowende wedstryde is die uitslae as volg:
0/16 Meisies – DHS vs HNK
•DHS wen 2/1
0/16 Seuns – DHS vs HNK
•Hulle speel gelykop 1/1
0/19 A (1ste span) meisies – DHS vs HNK
•HNK wen 1/0
0/19 A (1ste span) seuns- DHS vs HNK

  • HNK wen 2/1

En so kom vandag se sportgeleentheid tot ’n einde. Die wenner vandag tussen die twee skole is Hoërskool Noord-Kaap. Onthou môre kan enigiets gebeur. Net soos Michaela Beukes, hoofmeisie van Diamantveld, vandag gesê het: “As jy vir agt jaar lank in Kersvader, die Tandemuis en Paashaas kon glo – kan jy vir vyf minute in jouself glo.”

Maak seker om môre te kom ondersteun by Pirates se sportgronde- Kimberley.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *