Baba Sussex kry ‘n naam

Meghan en Harry het hulle twee dae oue babatjie op 8 Mei 2019 vir die wêreld gewys.

Hierdie klein prinsie het almal se harte gesteel met sy geboorte op 6 Mei 2019. Alhoewel hy nie dadelik ’n naam gegee is nie, het hulle nou besluit op Archie Harrison Mountbatten-Windsor. Hulle het oorspronklik aan die naam Alexander gedink, maar het eerder besluit op Archie, wat meer Amerikaans is.

Meghan Markle, die hertogin van Sussex, het in ’n onderhoud aan CNN die volgende gesê: “I have the two best guys in the world, so I’m really happy.”

Foto’s: CNN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *