Motorfiets en voertuig bots

’n Mototfiets en ’n Nissan-voertuig het vanmiddag op die hoek van Selouslaan en Schmidtsdriftweg teen mekaar gebots. Daar is onsekerheid oor wie die ongeluk veroorsaak het. Die bestuurder van die motorfiets is deur Care 4 you-ambulansdienste na Robert M Sobukwe-hospitaal vervoer. Die bestuurder van die motorfiets het minder ernstige beserings opgedoen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *