Landboudal interskole teen Fichardtpark

Netwerk24

Dit is weer tyd vir die Hoër Landbouskool se interskole teen Hoërskool Fichardtpark die naweek, 10-11 Mei 2019.

Vrydagaand sal daar ’n makietie plaasvind wat ’n vertoning deur kunstenaar Piet Pompies van DJ Ossewa sal insluit. Saterdag sal die sportdag afskop. Daar sal ook uitstallings wees van landboumaatskappye, assok kosstalletjies op en om die “Ou Klipveld”.

Saam met al hierdie opwinding is dit ook ’n reünie-naweek, waartydens die klas van 2014 terugverwelkom word na die hulle huis, weg van die huis.

Die sportskedule vir die naweek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *