Wildeklawer netbal: Sentraal en Paarl Gimnasium in finaal.

Na skitterende netbal, gister, speel Hoërskool Sentraal teen Paarl Gimnasium in die finaal vandag om 12:40. Die wedstryd beloof om baie opwindende te wees.

Hoërskool Sentraal het laasjaar ook in die eerste posisie geëindig en Paarl Gimnasium 6de plek.

Die res van die spanne speel ook uit vir posisies:

TydSpanneSpeel vir posisie
8:30Ben Vorster vs Duineveld11&12
9:20Garsfontein vs Stellenberg9&10
10:10Menlopark vs HTS Middelburg7&8
11:00Affies Paarl vs Waterkloof5&6
11:50Diamantveld vs Affies Pretoria3&4
12:40Paarl Gimnasium vs Sentraal1&2

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: