Die gees is ongelooflik by Wildeklawer 2019

Met die reuk van kos in die lug en die gesing van kinders, is dit onmoontlik om nie die gees te geniet by hierdie jaar se Wildeklawer-toernooi nie.

Hier is n paar interessante foto’s van wat jy kan verwag by hierdie jaar se Wildeklawer.

Bly op hoogte met nuwe artikels deur die FiND iT in Kimberley app af te laai. Klik hier: find-it.co.za/app

1 thought on “Die gees is ongelooflik by Wildeklawer 2019

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: