Twee kinders hospitaal toe na ongeluk voor onderwysdepartement

Twee voertuie was Dinsdagoggend 30 April net voor 08:00 op 30 op die hoek van St Pauls- en Seochoarengstraat voor die departement van onderwys en Shoprite in Barklystraat in Colville in ‘n ongeluk betrokke.

Twee kinders wat in die bus van Maphalane Disabled Children’s Trust was, is na bewering na ’n plaaslike hospitaal gebring. Niemand is ernstig beseer nie.

Nooddienste en owerhede was op die toneel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: