Ongeluk by Burger King veroorsaak verkeersopeenhoping

’n Ongeluk het op die hoek van Du Toitspanstraat en Regimentweg plaasgevind.

Nooddienste en owerhede is op die toneel. Motoriste word aangeraai om ’n ander roete na Quinn- en Longstraat te gebruik.

FiND iT hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: