Weeroorsig vir 24 April 2019: sonnige weer die naweek

Volgens langtermyn weervoorspelling het Kimberley oor die naweek die hele week se reën ontvang.

Sonnige weer met ‘n maksimum van 20°C word vir vandag Woensdag 24 April in Kimberley voorspel. ’n Maksimum van 20°C en 21°C word vir Donderdag en Vrydag verwag.

Sonnige naweek voorspel

Sonnige koel weer met ’n maksimum van 22°C word vir Saterdag hier verwag. Sonnige weer en ’n maksimum van 23°C word vir Sondag voorspel.

Langtermyn weeroorsig dui op warmer weer vir volgende week

Langtermyn weervoorspellings dui op warmer weer in volgende week met ’n maksimum van 24°C vir Maandag 29 April, en ’n maksimum van 24°C, 25°C, 26°C vir Dinsdag, Woensdag en Donderdag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *