Man vir poging tot moord en verkragting agter tralies
‘n Man in sy vroeë 30’s is op Delportshoop vir poging tot moord in hegtenis geneem. Na bewering het die verdagte die slagoffer in haar huis probeer verkrag waar sy gelê en slaap het. “Die verdagte het haar huis betree waar hy haar probeer verkrag het en gedreig het om haar dood te maak,” sê … Continue reading Man vir poging tot moord en verkragting agter tralies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed