Hier is hy: die nuwe aanbieder van Noot vir Noot
Die nuwe aanbieder van die gewilde musiekprogram is niemand anders nie as die sanger, Emo Adams (41)! Wat sê Johan Stemmet “Ons het iemand geteiken wat kan sing, goed beweeg, goed kan aanbied, ‘n sin vir humor het, goeie musiekkennis het, ondervinding op TV, ondervinding op die verhoog, iemand wat professioneel en betroubaar is ten … Continue reading Hier is hy: die nuwe aanbieder van Noot vir Noot
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed