“Ek is aangeneem”- Johanè van der Merwe
Vir jare lank het Johanè van der Merwe (20) gedink spesiale tannies gee vir ander tannies babas. “Ek het gedink dit is hoe ouers babas kry. Dis die idee waarmee ek grootgeword het.” Johanè is sedert geboorte aangeneem deur die Van der Merwe-gesin omdat haar biologiese ma jonk en ongetroud was en in daardie stadium … Continue reading “Ek is aangeneem”- Johanè van der Merwe
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed