Bring kleuter veilig terug, vra DA

Die DA in die Noord-Kaap doen ‘n beroep op die polisie om alle hulpbronne in te span om die veiligheid van die kleuter wat oor die naweek in Delportshoop vermis geraak het, te verseker. “Na bewering is die kind gevat nadat die verdagte die moeder probeer verkrag het. Dit word ook berig die kind se … Continue reading Bring kleuter veilig terug, vra DA