Boeliepolisie besoek laerskole
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het besoek by die Primêre Skool Op Die Voorpos, die Voorbereidingskool Fanie Malan en die Intermediêre Skool Rosendal op Upington afgelê. Carina Bester, ’n woordvoerder by AfriForum, sê: “Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. Dit is … Continue reading Boeliepolisie besoek laerskole
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed