Dragtige renoster gestroop

‘n Dragtige renoster, wat oor minder as ‘n maand sou kalf, is Saterdag in die vroeë oggendure op ‘n plaas in die Vrystaat-distrik gestroop. Sy was nege jaar oud en ongeveer R 500 000 werd. Die kalf is vir die afgelope drie jaar op die plaas en is die eerste renoster wat op dié plaas … Continue reading Dragtige renoster gestroop