22 jaar vir moord van gesin

Die polisie verwelkom die suksesvolle vervolging van Dumisani Magagula.  Magagula is op 18 April 22 jaar tronkstraf vir die moord op drie lede van die Makaleni-familie  in die Kimberley-hooggeregshof opgelê. Kapt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van die polisie, sê: “Magagula het op 5 November 2016 by ’n oop venster toegang tot die woning van die Makleni-gesin … Continue reading 22 jaar vir moord van gesin