Werkers van Sol Plaatje-munisipaliteit was kniediep in die water in ’n stryd om die stormdrein op die draai agter Choctaw Spur in Jacobus Smitlaan en Edmeadsstraat weer oop te maak. Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit, sê: “Ons wil vir Charlie en sy span bedank. Hulle het gister die stormdrein in Labram oopgemaak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed