Skole kom vroeër vandag uit

Ouers is onseker nadat SMS-boodskappe oor die tye wat skole vandag uitkom, uitgestuur is. Die departement van onderwys het glo op laat kennisgewing laat weet die skole kom vroeër uit. FiND iT kon die volgende tye van skole in Kimberley, bevestig: Staats: 10:30 Eureka: 11:20 Newton: 12:00 Kimberley Junior: 12:00 Noord-Kaap Hoërskool: 10:15 HTS: 10:00 … Continue reading Skole kom vroeër vandag uit