Nasionale high five-dag

Maak seker dat jy ‘n high five gee aan almal wat jy vandag ontmoet, want dit is nasionale high five-dag. Het jy geweet dat die high five ‘n universele gebaar is? Hoe het dit begin? Dit hang af wie jy vra. Die een storie is die “baseball-storie” wat dateer uit 1977, toe die Dodgers se … Continue reading Nasionale high five-dag