Vonnis opgelê vir veediewe

Die SAPD verwelkom die vonnis wat onlangs aan Helm Jonkers (29) en Ricardo De Jager Witbeker (50) in Richmond opgelê is. Ooi van R5 000 Op 1 Maart 2018 het die klaer by ‘n slagplek in ‘n kamp op sy plaas, naby Richmond, opgemerk. By verdere ondersoek en met die hulp van bure is albei … Continue reading Vonnis opgelê vir veediewe