VIDEO: Student by Oppenheimer-tuine beroof
’n Video van ’n boef wat ’n student by die Oppenheimer-tuine beroof het sosiale media aan die gons. Stacey Lee, het die video op sosiale media geplaas en sê: “Die insident het Maandagoggend op 15 April agter die Telkom-gebou plaasgevind.” Voorts moedig sy studente aan om in groepe te loop en bedagsaam te wees teen … Continue reading VIDEO: Student by Oppenheimer-tuine beroof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed