Nie EBAT-blaastoets in video, sê hoof van Kimberley-verkeersdepartement

’n Video waarin ’n verkeersbeampte oor die limiet vir alkohol toets nadat hy paasbolletjies geëet het, is nie die nuwe apparaat vir die EBAT-blaastoets wat regdeur die land ingestel word nie. “Die aparaat in die video is ’n ‘screening device‘, dit word nie in die hof aanvaar nie,” veruidelik Chris Langford, hoof van die verkeersdepartement … Continue reading Nie EBAT-blaastoets in video, sê hoof van Kimberley-verkeersdepartement