Strenger vervolging van korrupsie, vra DA
Die versoek kom nadat Bheki Gina, ’n staatsamptenaar by die departement van onderwys en Sondela IT, ’n plaaslike rekenaarwinkel, asook die departement van sport, kuns en kultuur by die Bosasa-skandaal geïmpliseer is. Sien die volle video
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed