August 4, 2021

Kriek Wildlife-groep se veiling by Mattanu privaat wildsreservaat was ’n groot sukses

Die veiling van Kriek Wildlife Group wat Saterdag 13 April op Mattanu privaat wildreservaat buite Barkly-Wes in die Noord-Kaap plaasgevind het, was ‘n pragtige gebeurtenis wat topkwaliteitdiere aangebied het.

Kriek Wildlife Group het Saterdag wild vir die bedrag van R9 564 500 opgeveil.

Interesante en topverkopers

Daar is ‘n leeumannetjie opgeveil vir R100 000, sowel as ’n diknekbuffel vir R600 000 en ’n roan-bul vir R875 000.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *