Die polisie in Kimberley ondersoek ’n saak van roekelose en nalatige bestuur nadat ’n vrou Saterdag in Schmidtsdriftweg raakgery is. Kaptein Tessa Jansen, polisiewoordvoerder, sê die vrou is Saterdagmiddag deur ’n taxibestuurder net voor die Riviera Spar omgery. Die taxi-bestuurder beweer dat die vrou oor die pad gehardloop het en hy het haar glo te … Continue reading Taxi tref vrou
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed