Man gevonnis vir poging tot verkragting
Die polisie verwelkom die vonnis wat onlangs aan Meshack Marumo (35) in die Kuruman-streekshof opgelê is. 10 jaar agter tralies Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê die beskuldigde is aanvanklik aangekla van verkragting, maar is op 11 April 2019 in die Kuruman-streekhof skuldig bevind vir poging tot verkragting en is 10 jaar tronkstraf opgelê. 11-jarige slagoffer … Continue reading Man gevonnis vir poging tot verkragting
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed