Lollos – Kompetisie 4

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoërskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/

Kompetisie #4

Staan ‘n kans om dubbel kaartjies te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal op 25 April aangekondig word en deur Facebook gekontak word.

Hoe om in te skryf: 1. “Like” die kompetisie op Facebook 2. “Share” die kompetisie op Facebook 3. “Comment” hoekom jy dink Lollos en Lettie oulik is

Hier is die Facebook-kompetisie se link.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: