Alternatiewe nommer vir polisie terwyl 10111-fout opgeklaar word

Die bestuur van die polisie in die Noord-Kaap vra dat persone 060 984 3847 skakel indien hulle enige probleme ervaar om deur te kom op die 10111 noodnommer.

Kapt. Sergio Kock, woordvoerder van die polisie sê: “Ons is bewus van die probleem met die telefoonstelsel. Dit word dringend herstel.”

Kortskakels

Besoek find-it.co.za/belsaps of find-it.co.za/10111 vanaf jou slimfoon om dadelik die polisie in Kimberley te skakel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: