Ongeluk in Herculesstraat

‘n Man is beseer nadat sy motorfiets teen ‘n motor in Herculesstraat gebots het.

Jaco Fourie, ‘n FiND iT-leser, sê hy het agter die motor gery toe die ongeluk gebeur het.

“Die motor het net skielik ‘n U-draai gemaak. Die motorfiets het toe teen die motor gebots.”

André Joemat, waarnemende bestuurder van ER24, sê ER24 het een pasiënt vervoer. “Die motorfietsbestuurder het seergekry.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: